Federale Distrik Oeral

Federale Distrik Oeral
Уральский
Die ligging van die Federale Distrik Oeral.
Die ligging van die Federale Distrik Oeral.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Deelgebiede 6
Stigting 18 Mei 2000
Regering
Hoofstad Jekaterinburg
Leier Igor Cholmanskich
Amp Presidensiële afgevaardigde
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 12 080 526
Volgorde 6de
Stedelik 79,9%
Plattelands 20,1%
Statistiek
Oppervlakte 1 788 900 km2
Volgorde 3de
Webtuiste http://www.uralfo.ru/
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Die Federale Distrik Oeral (Russies: Ура́льский федера́льный о́круг, Oeralski federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 6 federale deelgebiede en lê op die grens van die Europese en Asiatiese deel van Rusland.[1] Dit is hoofsaaklik in die Oeral-streek geleë, maar sluit ook klein dele van die Wolga-streek in. Die bevolking is 12 080 523, volgens die 2010-sensus.[2] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Igor Cholmanskich.

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2012. Besoek op 25 Mei 2013.
  2. [1] Russiese 2010-sensus

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search